Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes South African ooit weer vir my soen nie. En mooi mooi mooi was jou woorde ook, terwyl jy menthol sigarette rook, en daai sweet sweet dinge vir my se, terwyl jy sweet sweet in my arms le, en die presiese woorde het ek presies vergeet, ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress, nie meer slaap nie, nie meer lag nie, nie meer iets vir mekaar doen nie, nooit ooit weer vir mekaar soen nie. En (guitaretab.com)