Gert Vlok Nel - Epitaph Repeat the following chords throughout the whole song. woon. Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word. Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet, ek so lost ek was nie in my eie huis nie. die mooiste woorde is verby. Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as moontlik van Afrikaans af kan gaan woon. In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful, (guitartabs.cc)