Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Ek Lewe  Karen Zoid

Credit goes to freakazoid who tabbed this song
 

TYPE: Guitar Tablature
chords used
G... D C
 
 e:|-3-| |-0-| |-2-|
 a:|-2-| |-0-| |-4-|
 d:|-0-| |-0-| |-4-|
 g:|-0-| |-2-| |-3-|
 b:|-3-| |-3-| |-2-|
 e:|-3-| |-2-| |-2-|

onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
amper die selfe strumming ritme as 20 jaar
ek lewe
INTRO:
G.. x 4
[G]dag vir dag dreun ritme om my [D]heen
[C]voel die ure vol, en tog all[G]een
[C]maar jou blik verslaan my vrese
[G]son saffierm lag in jou wese
[D]bring geluk wat lank verlore [G]was
CHORUS
ek l[C]ewe
gemaak om na liefde te [G]strewe
op vlerke van vriendskap te [D]swewe
sonder vrae oor wat [G]more mag bring
ek [C]lewe, verstape van droom en van [G]vrede
die vreugde van leef in die [D]hede
dat ek hier is vir 'n [G]rede
die vrae was soos skadus binne [D]my
[C]deur die ligte lag, en antwoord [G]jy
[C]en ek sien die sonverhale
[G]in jou oe, nuwe tale
[D]lees die storie van 'n weer [G]begin
CHORUS
ek l[C]ewe
gemaak om na liefde te [G]strewe
op vlerke van vriendskap te [D]swewe
sonder vrae oor wat [G]more mag bring
ek [C]lewe, verstape van droom en van [G]vrede
die vreugde van leef in die [D]hede
dat ek hier is vir 'n [G]rede ooohohooo
REPEAT CHORUS
die is 'n great sing along song weergawe van ek lewe met 'n karen zoid touch, en word

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

C D G
Rate #2 of 3 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments