Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Lisa Se Klavier  Laurika Rauch

Ek het 'n vriend[G]in ver by die blou see[Em]
Teen die h[G]ang van Tafelberg
As die [Em]son sak
Speel sy die m[G]ooiste melodiƫe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde
hartseer en verlange
verstaan die hart se diepste smart
Ja, die hele w[G]ereld word stil, en luister in die d[Am]onker uur
Na die naggel[D]uide van Lisa se Klav[Em]ier
En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop
Of afskeid neem
Voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Die liggies, en die swart
Swart see
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En onder op die sypaadjie
Sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo
Vannuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke
Wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop
Al moan die bure ookal hoe
Word Lisa elke boemelaar se droom

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

Am D Em G
Rate #1 of 1 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments