Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Voete van Johannesburg  ddisselblom

Song: Voete van Johannesburg
Groep: dDisselblom
Album: Goud en Marog
Getab deur: Frostie
Voete van Johannesburg - dDisselblom
INTRO: Em Am Em Am
[Em]Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
En 'n [Am]lyf in die na nag koue
Buite brand winter vure
En aan die [C]binnekant begin...[D]
Beginne dit ook te [Em]reen
[Em]Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
En [Am]vrolike vars vriende
Elke dan en wan en nou
En e[C]mosies op 'n soektog na [D]iets
Jy nie geweet het jy na [Em]soek nie
KOOR:
Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Sit in [F]stilte, word 'n [C]vroedvrou
Stukkies [G]dood, geleen op [Em]apro[Am] [Em] [Am]
[Em]Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
[Am]Suutjies soos spioene
Kom die kinders van die nag nou
Maar on[C]tydig soos soldate
So [D]bom die bleekwit nuwe [Em]dae
[Em]Gee my old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Vir die [Am]honger dooie hart
Wat die groter dors onthou
En met [C]sonar stuur die stad sy ba[D]gasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!)
Net-net nog sy [Em]voete
KOOR:
BRUG:
En hier [C]sit ons nou
[F]Elkeen met 'n [C]hangover en [G]skuldgevoel[G]
En 'n [F]bottel Old Brown Sherry en 'n [G]hart in die hand
Stywer [F]vas te hou[G], stywer [F]vas te hou[G]
Teen die voete van Johannesburg
KOOR:
Woorde en musiek deur Anton Goosen
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie.
Geniet dit, dis 'n puik song. E-mail my gerus by werner@matlabas.co.za
 
 ---------------------------

This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
 
 ---------------------------


Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

Am C D Em F G
Rate #1 of 2 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments