Guitar Tabs, Chords and Lyrics


Afrikaners Is Plesierig Acoustic  Karen Zoid



e:|-0-|   |-3-|  |-0-|  |-2-|  |-3-|       |-7-| |-0-|  |-0-|

a:|-2-| |-2-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-0-| |-3-|
d:|-2-| |-0-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-3-| |-2-|
g:|-0-| |-0-| |-2-| |-3-| |-6-| |-8-| |-3-| |-0-|
b:|-3-| |-3-| |-3-| |-2-| |-3-| |-7-| |-2-| |-1-|
e:|-3-| |-3-| |-2-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-|
[F#]   [F#]   [F#]   [G]    [F#]   [F#]   [F#]   [G]  [B]    [F#]   [F#]   [F#]  [G] [F#] [F#] [F#] [G] 
F# G(Bar)
i'd like to introduce myself johanna ertjekollo

B G(Bar)
and this is the alternative you was so saf 'n molo

F# G(Bar)
haai jy loop verby ons is mos dekadent

B G(Bar)
peace brother give me five of suig jou peperment

F# G(Bar)
jy's cool jy spoel jou mond met aquafresh

B G(Bar)
en leer mos al van hip hop in jou ma se creche

F# G(Bar)
ja this is alternative but we're not primative

B G(Bar)
some het nog hare op hul lyf but we just like to live


CHORUS

afrik[Am]aners is ples[C]ierig

G.. D
dit kan julle glo

hulle [Am]hou van part[C]ytjie

G.. D
en dan maak hulle so

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry


[F#]   [F#]   [F#]   [G]    [F#]   [F#]   [F#]   [G]  [B]    [F#]   [F#]   [F#]  [G] [F#] [F#] [F#] [G] 
[F#]luister hier jou yuppie scum
G(Bar)
jou preconceived millennium man

ek m[B]aak jou kwaad want ek weet ek kan

G(Bar)
gee my nog 'n vatlap government plan

en die b[F#]edelaar staan met sy uitsteek hand

G(Bar)
en vra my vir nog twee rand

[B]mense vrek oor die hele land

G(Bar)
en die res sit op clifton se strand

en die [F#]music is vinnig, ek raak opgepsyche

G(Bar)
if you don't like it, whatever take a hike

[B]almal is anners, se maar wat jou pla

G(Bar)
hou net op om vrae te vra


CHORUS
afrik[Am]aners is ples[C]ierig

G.. D
dit kan julle glo

hulle [Am]hou van part[C]ytjie

G.. D
en dan maak hulle so

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry


[F#]   [F#]   [F#]   [G]    [F#]   [F#]   [F#]   [G]  [B]    [F#]   [F#]   [F#]  [G] [F#] [F#] [F#] [G] 
i'de [F#]like to now excuse myself
G(Bar)
hul sit honde op mense

[B]ek gaan liewer skape tel

G(Bar)
op radio sonder grense

F# G(Bar)
ja jy fix my krieket en miskien my rugby

[B]bobby skinstad hoe's daai been

G(Bar)
ek kyk nie currie cup nie

F# G(Bar)
jy's koel jy voel 'n veer vir global warming

bet[B]ogers moet iets anners doen

G(Bar)
pamflette lees is boring

F# G(Bar)
alles is affirmative al is jou baas verwand

[B]kant sou ook geen kant kon kies

G(Bar)
so swot maar wyl jy kan

F# G(Bar)
die bank die bank die bank vra te veel rente

B G(Bar)
ek speel maar eerder pinball met my 50 sente

F# G(Bar)
ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch

B G(Bar)
i like to play my guitar, but i don't have perfect pitch


CHORUS
afrik[Am]aners is ples[C]ierig

G.. D
dit kan julle glo

hulle [Am]hou van part[C]ytjie

G.. D
en dan maak hulle so

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my yeh

Em/D,. G..
babe's jy nog lief vir my

Em/D,. D
ek gaan iemand anners kry

Em/D,. G..
iemand anners kry

Em/D,. G..
iemand anners kry

Em/D,. G..
iemand anners kry

Em/D,. G..
iemand anners kry

die weergawe van afrikaners is my favourite, en word meestal by die live gigs gespeel.
strumming is baie dieselfde as deurmekaar en the reason. voel vry om my te kontak indien
enige vrae is met die tab. my email adress is chrisnaherbst@gmail.com

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

Am B C F# G
variations - click chord images

Login - add to songbook

Transpose chords

Tuning

Rating click stars to rate

Layout
Accuracy

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments