Kinders Van Die Wind

Koos Du Plessis

 GEm
 Ek ken 'n ou, ou liedjie
 CEmD
 Van lewenswel en wee.
 GEmC
 Van lank vergane skepe in
 DG
 die kelders van die see.

(as above)
Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal.
Soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal.

(chorus)
 CD7
 Van swerwers, sonder rigting.
 DG
 Van soekers wat nooit vind.
 GEmC
 En eindelik was almal maar
 DG
 net kinders van die wind.

Gesigte, drome, name.
Is deur die wind verwaai.
En waarheen al die woorde is
Sou net 'n kind kon raai.

(chorus)
Swerwers, sonder rigting.
Soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind.

( First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song
has been translated into dozens of languages. )




C D D7 Em G
variations - click chord images
Transpose chords:
Tuning:
Cool service:
View: Size:
A  A  A
Rating:
Layout:
  • Currently 0/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
 
Accuracy:
  • Currently 5/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
 
click stars to rate
Chordie recommends:
Learn to play this song & others via video guitar lessons at JamPlay.com
Songbook:
Login to add this song to your songbook
Support the artist
Preview/buy this song
MSN Music
Why this non-profit ad?

 
login to add comments/video/corrections