| A | D | |
| Soos b | loed so is jy vir | my |
| E | A | E | |
| Soos | my so ken jy vir | my |
| A | D | |
| Soos a | sem vloei jy dwarsdeur | my |
| E | A | A7 | |
| Soos t | yd so vlieg als ver | by |
| D | A | |
| Ek vra jou b | ly by | my |
| E | |
| Tot die p | aaie voor my opraak |
| D | E | A | A7 | |
| Tot die w | olke bo my l | eegraak vir | my |
| D | A | |
| Ek vra jou b | ly naby | my |
| E | |
| Tot die s | pore voor my dofraak |
| D | E | A | E | |
| En die w | olke bo my l | eegmaak oor | my |
| Soos bloed binne my is jy |
| Jou groet eggo steeds in my |
| Oseane oor tot ek jou kry |
| Vulkane brand hier binne my |
| Ek vra jou bly by my |
| Tot die paaie voor my opraak |
| Tot die wolke bo my leegraak vir my |
| Ek vra jou bly naby my |
| Tot die spore voor my dofraak |
| En die wolke bo my leegmaak oor my |
| In reën is jy rondom my |
| In trane vee jy af voor my |
| Riviere storm jy deur my |
| Papiere is te min vir my |
| Ek vra jou bly by my |
| Tot die paaie voor my opraak |
| Tot die wolke bo my leegraak vir my |
| Ek vra jou bly naby my |
| Tot die spore voor my dofraak |
| En die wolke bo my leegmaak oor my |
| Tot die paaie in my stilraak A Ab A |
| In die wolke wat my vol maak in my |
| www.theunsjordaan.co.za |