Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Ek Sou Wou  Die Heuwels Fantasties

asemrowend
wonderwerk
vuurwerk
wie wil werk
die kroeg sit langs die kerk
[C]wie weet waar is al die gevaar
al die gevaar is daar waar
al die mense kom bymekaar
[D]aksie
reaksie
transak[Em]sie
aksie sa[C]tisfaksie
[G]wie weet waar al die dooie poppe dans
al die dooie poppe dans
waar al die kerke leeg staan
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/ek_sou_wou_crd.html )
[C]wie weet waar is al die gevaar
al die gevaar is daar waar
al die mense kom bym[D]ekaar
al die me[C]nse kom bymekaar[G]
sou jy wou sê
jy [D]was daar
[G]as ek wou
sou ek
sê my g[C]ou
as j[G]y sou wou
s[C]ê my nou[G]
[G]groepsdruk
groepswoeps
muurangelier
of nie een van die bogenoemde nie
[C]vasvra
regraai
spitbraai
blaarslaai
dinge raak anti-sosiaal
verenig rondstaan en op my e[D]ie rondval
[G]as ek wou
sou ek
sê my g[C]ou
as j[G]y sou wou
s[C]ê my nou[G]
[G]  
ek sou wou voel
hoe dit voel
om te voel
[C]ek sou wou voel
hoe dit voel
om te voel

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

C D Em G
Rate #1 of 2 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments