Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Groet sonder woorde  Koos Du Plessis

[G]Laat ons nie pra[C]at nie;
[D]die tyd [G]is verby.
[G]Niemand [C]is kwaad nie
[D]en albei[G] is vry.
[C]Kom kyk deur die ruite:[G]
die nag[D] staan in blom.[G]
[G]Woorde hoort buite[C]
want har[D]tseer is stom.[G]
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_du_plessis/groet_sonder_woorde_crd.html )
[G]Lê jou kop hier teen my [C]skouer;
[D]laat jou hart sy paaie g[G]aan.
[G]Stilweg word ons wys en ouer-[C]
[D]eendag sal ons dalk verstaa[G]n.
[G]Maar tot die ryp kraak onder sko[C]ene
wat geen
[D]ander haard of tuiskoms ken[G],
[G]gun ek my nog visioene van een[C]
[D]wat die hele wêreld wen.[G]
[G]Jy hoor my nie meer nie;[C]
[D]ek sê maar totsi[G]ens.
[G]En sal jou nie s[C]teur nie;
[D]ek loop ongesien[G]s,
[G]want jy is in oo[C]rde
[D]waar drome nog blom.[G]
[G]Ek groet sonder woord[C]e,
[D]want hartseer is st[G]om.
[G]want jy is in oo[C]rde
[D]waar drome nog blom.[G]
[G]Ek groet sonder woord[C]e,
[D]want hartseer is st[G]om.
geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor
het. Met dank aan Jasper Van Zyl.

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

C D G
Rate #1 of 2 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments