H Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop Spanner het vir jare in die tronk gebly Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry word hy deur 'n vragmotor raakgery Koor: Die storm het bedaar twee maande later Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water In die plaaslike koeran (guitaretab.com)