Die Begin en einde kan mens pick of strum. Die chords bly heeltyd die selfe, oor en oor…haha Toe die oggend gekom om te sê, ek moet nou ophou om jou vas te hou, maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg, hoe stywer wil ek aan jou vasklou. Wanneer ons hier in mekaar se arms lê, is ek geneig om van tyd te vergeet. Want jy is 'n gedig aan my, en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees. Jy laat alles in my wegraak, totdat jy alles wat ek sien. Ek is mal oor jou gesig teen myne, (guitartabs.cc)