Verloor Myself Glaskas Intro: G, Em, C [G]Alles om my smelt in[D]een Wanneer ek weer[Em] sit en dink alleen[C] [G]En alles wat my pla word [D]toegevou[Em] En vrede begin ritmies[C] klop En my hart soos 'n drom hou En ek voel a[G]sof ek vir ewig Kan wegra[D]ak in die oomblik [Em]Wegraak in die oomblik, wegraak[C] En Party[G]keer verloor ek net myself[D] In niks nie En party[Em]keer verloor ek net myself[C] [G]Partykeer versmoor ek in die reën[D] En alles raak weg[Em] Alles raak weg[C] [G] (azchords.com)