Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Deesdae  Die Heuwels Fantasties

<i></i>Intro: E A
[E]deesdae is maar f[C#m]lou
[A]afgewater
toe val 'n li[E]g op ons
toevallig
toe val [C#m]ons
hoe l[A]ater hoe kwater
[E] [C#m]  
kyk op ou plakate
hoe ons o[A]uer raak
[E]snaaks hoe vinnig jy
van al jou wi[C#m]ele en ju[A]wele
kan ontslae raak
[E] [A]  
[E]gee ons net 'n oomblik
[C#m]los vir ons 'n gaping
[E]o�« oop
uit die [C#m]as 'n nuwe asem[A]
[E]ag ons belangrik
[C#m]gee ons net 'n oomblik
[E]o�« oop[C#m] [A]
[E]iemand anders
in 'n winkel[C#m]venster gesien[A]
[E]en nie geweet wie dit was nie
w[C#m]ie se ges[A]ig dit was
[E]ek kon myself nie herken nie
[C#m]ek kon myse[A]lf nie herken nie
[E]ek het myself in 'n winkelv[C#m]enster gesie[A]n
gest[C#m]ap tot my bene soos s[A]tene kramp
'n[E] siener in die suburbs sien niks
'n[E] siener in die suburbs sien niks
hier't ons [C#m]van uitwerp werk gemaak
hier't ons v[A]an uitwerp werk gemaak
het jy ook v[E]ere gevoel
ek [C#m]het vere g[A]evoel

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A C#m E
Rate #1 of 2 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments