Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Lalie  Koos Kombuis

Koos Kombuis - Lalie
 
 --------------------

L[Em]alie, jy’t vir my [D]gesê, so lank soos die lep[Em]el in die papbord lê,
Sol[D]ank soos Ouma nog k[Em]leinkinders wil hê, sal[D] jy my by jou laat[Em]
Maar L[Em]alie, nou’s dit donker [D]maan, en daar&a[Em]mp;#8217;s goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, L[D]alie, jy w[Em]eet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar’s ‘n nuwe sticker op jou bumper, daar’s ‘n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Lange nagte’s jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n poep, poep, poep
La la la la la
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Lalie, jy’t vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan!
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.
 
 ---------------------------

This file passed through:
Absolute Tabs
 
 ---------------------------


Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

D Em
Rate #3 of 4 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments