Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Pampoen  Steve Hofmeyr

Sing, sing jou wo[E]orde teen my vas[A]
B[E]ring, jou hele lewe in 'n t[A]as
V[A]at 'n trein na B[D]loemfont[A]ein
En die 5[A]06 na P[D]etrus S[A]teyn
En [A]as jy wil, [E] vat daar 'n [B7]bicycle
V[E]olg, volg die grondpad teen di[A]e bult
H[E]ol, oor die velde as jy wil[A]
H[A]ier wag ek die j[D]are om[A]
Vir 'n s[A]tofwolk[D] op die[A] horison
Of [A]iets soortg[E]elyk, wat soos[B7] jy lyk
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n t[E]rekker wat se tires [B7]lek
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy by [B7]my intr[E]ek
Ek't nog 'n v[E]rot pampoen en 'n s[A]tukkende s[E]koen
En 'n p[E]laas wat ek afbet[B7]aal
Vir a[E]lles wat ek aan j[A]ou gedoen het
Kom [E]jy om [B7]my te h[E]aal
S[E]tuur, stuur my liefde vir jou [A]ma
M[E]aar, as jy kom los haar net[A] daar
M[A]y baby hier's ne[D]t plek v[A]ir die drie van ons
Want dis[A] ek en [D]jy en '[A]n af-oorhond
Sy [A]naam is Roo[E]f, maar hy's a[B7]l jare doof
B[E]ring, bring daai goedjies wat [A]jou pla
E[E]n ek, maak 'n ring van ogie[A]s draad
E[A]k spaar nog vir [D]die diam[A]ant
En 'n do[A]nkiekar[D] vir di[A]e predikant
Ek [A]sal moet bl[E]omme leen, tot[B7] dit eendag reen....

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A B7 D E
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments