Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Sonvanger  Valiant Swart

Kyk of jy vir my [D]die son kan vang[G] [D]
Daar's 'n k[G]amer in die h[D]uis waar ons die s[A]on kan h[D]ang
Dit is donker by die venster in die m[G]iddel van die d[D]ag
Onth[G]ou jy nog hoe h[D]elder die k[A]amer kon l[D]ag
K[D]yk of jy vir my die s[G]on kan b[D]ring
Daar's 'n l[G]iedjie in die[D] gange waar die so[A]n kan si[D]ng
Want dis stil in die hoekie hierdie k[G]oue seisoen[D]
Kan [G]jy sien wat die[D] wind en di[A]e reën aa[D]n my doen
[D]So[G]nva[D]nger ek vra jou m[A]ooi
Laat h[G]om weer v[A]ir my kom s[D]kyn
So[G]nv[D]anger laat my vers[A]taan
Hoe 'n s[G]omer sommer [A]so in die n[G]iet kan verd[A]wyn
En laat hom [D]skyn
K[D]yk of jy vir my die s[G]on kan k[D]ry
Daar's 'n h[G]uisie in my h[D]art waar die son k[A]an bly[D]
Kyk of jy die son vir m[G]y kan steel [D]
Daar[G]'s 'n plekkie i[D]n die tuin [A]waar die s[D]on kan speel
Koor
B[D]ring 'n bietjie lig v[G]ir die d[D]raaie op my pad
En 'n handj[G]ie vol strale[D] vir die donker in[A] my hart[D]
Koor

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A D G
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments