Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


LEKKER OU JAN  Worsie Visser

Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekke[D]r ou Jan[G]
Dis `n lekker ou [D]Jan, ou Jan van [A]ding ou dierbare [D]ding
Kom hang aan my, k[D]om hang aan my[G]
Kom hang aan my s[D]oos die Kaap se [A]heuning by[D]
Ek het jou lief, e[D]k het jou lief[G]
Ek het jou lief s[D]oos pap en boeli[A]e beef[D]
Kom staan by my, k[D]om staan by my[G]
Kom staan by my t[D]ot die perde hor[A]ings kry[D]
Dis `n lekker ou J[D]an, Dis `n lekker ou J[G]an
Dis `n lekker ou [D]Jan, ou Jan van [A]ding ou dierbare [D]ding
Kom sit by my, kom[D] sit by my[G]
Kom sit by my soo[D]s `n Kaap se ada[A]msvy[D]
Kom hou my vas, ko[D]m hou my vas[G]
Kom hou my vas so[D]os dit lank gele[A]de was[D]
Kom praat met my, [D]kom praat met my[G]
Kom praat met my [D]tot die dag weer[A] lewe kry [D]

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A D G
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments