Krisjan Swart David Kramer
O [D]Bo kant die stasie
Daar [A]woon Kris Jan S[D]wart
[G]Tus-sen die [D]spoorweg en die[A] na-sio-na-le[D]-pad
Op die [D]muur van sy stoep
Hang die [A]horings van 'n [D]bok
In sy agt[G]erplaas groei p[D]erske boom
Langs [A]groot ou duiwe [D]hok
Op daai d[G]uiwe is hy so [D]trots
Hulle m[A]aak sy hart so [D]bly
Want die s[G]ilwer bekers [D]op sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie)
Dit s[A]taan so in 'n [D]ry
Ja [G]hy is Kris Jan [D]Swart
Hy's [A]wyd en syd ge[D]ken
Vir sy d[G]uiwe wat so v[D]innig vlieg
En [A]pryse vir hom [D]wen
Nou k[D]risjan se vrou
Is [A]lekker rond en [D]vet
In haar [G]hare dra sy [D]kurlers
In haar m[A]ond 'n sigar[D]et
Pa[D]ntoffels aan haar voete
[A]Kook sy mos ko[D]nfyt
Met haar e[G]en oog op die t[D]uinjong
Wie die ag[A]terplaas nat[D]spuit
O daai [G]vrou is hy so [D]trots
Ja sy [A]maak sy hart so [D]bly
Al [G]is sy nie [D]jonk nie
Kan [A]sy nog lekker [D]vry
Ja s[G]y is Wilmiena S[D]wart
Hulle [A]ken haar 'n wyd en [D]suid
Vir haar [G]melktert en m[D]osbolletjies
Haar b[A]eroemde boer be[D]skuit
[D]Nou Kris Jan se dogter's met 'n [A]prokereur g[D]etroud
En [G]hy het vir haar 'n [D]groot wit huis
In [A]Riebeech park g[D]ebou
[D]En die kaggel in die sitkamer
Is [A]mooi met klip ver[D]sier
En 'n s[G]kildery van die taf[D]elberg
Hang [A]hoekal teen die [D]muur
Op daai [G]dogter is hy so tro[D]ts
Sy [A]maak sy hart so b[D]ly
Al [G]is sy nie [D]mooi nie
Het [A]sy haar man g[D]ekry
Ja [G]sy is Johanna [D]Swart
Sy's die [A]vrou van die pro[D]kereur
En haar l[G]ippies en haar vi[D]ngernaels
Is di[A]eselfde bloed rooi k[D]leur
Nou [D]Kris Jan se seun
Is 'n [A]lekker fris [D]gebou
Maar sy s[G]tem is 'n bietjie [D]hoog
Sy br[A]oek is 'n bietji[D]e nou
Sy h[D]are dra hy lank
En hy s[A]peel ook die k[D]itaar
En 'n K[G]ris Jan vra sy v[D]rou
"waar [A]kom die seun v[D]andaan?"
Op daai s[G]eun is hy nie t[D]rots nie
Hy [A]maak sy hart so [D]seer
Kan [G]ek tog sy [D]pa wees
Wil [A]Kris Jan r[D]edeneer
O [G]hy is Kris Jan [D]Swart
O hy het [A]ook sy pa se [D]naam
Maar sy h[G]are en sy k[D]itaar speel
Die [A]maak sy pa so s[D]kaam
O [D]bo kant die stasie
Daar [A]woon die swart g[D]esin
En 'n [G]Kris Jan drink net [D]brandewyn
Wi[A]lmiena drink net g[G]in
Hulle s[G]it daar op die s[D]toep
In die s[A]kemerlig so f[D]lou
En hulle [G]kyk hoe vlieg die d[D]uiwe
[A]Sirkels teen die [D]blou
Ja hulle [G]sit daar op die s[D]toep
In die s[A]kemerlig so [D]flou
En hulle [G]kyk hoe vlieg die [D]duiwe
Si[A]rkels teen die b[D]lou
Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.




