Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Tussen Woorde  Juanita du Plessis

http://www.juanita.co.za/
INTRO:
[E]Tussen woorde lê daar soveel [A]dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome [E]reg deur die mure
En ek weet ek is niks [B]sonder jou[A] [E]
Hier lê die [E]drome
Hier lê die [E]woorde
Hier lê die [A]strale van die son waarin ek is
Soveel liefde om [E]te gee
Soos die branders van d[A]ie see
Wat van al my d[B]rome wis
Hier lê die [E]spore
Hier lê die [E]name
Hier lê die [A]harte wat my woorde verder dra
En my hart wil d[E]ankie sê
Dat ek hierdie droom [B]kan hê
Soveel meer as wat [E]ek vra
KOOR:
[E]Tussen woorde lê daar soveel [A]dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome r[E]eg deur die mure
En ek weet ek is niks [B]sonder jou
En [A]wie my v[E]ashou
[E]In jou oë is die rede dat ek sing [A]in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die [E]engele fluister
Wat my hart vir jou wil [B]
Het in die [A]stiltes tussen woorde gaan [E]
Hier lê die l[E]igte
Hier lê die [E]sterre
Hier lê die r[A]itme wat my verder lei
Wat ek hoor en wat e[E]k sien
Hoe kan ek dit ooit v[A]erdien
Hierdie wonderwerk v[B]ir my
Hier lê die s[E]aamwees
Hier lê die l[E]iedjies
Hier lê die [A]hande wat my hart se snare raak
En my siel wil sing [E]vir jou
En my hart wil jou o[B]mvou
Jy?t my lewe laat [E]ontwaak
KOOR: (X2)
[E]Tussen woorde lê daar soveel [A]dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome r[E]eg deur die mure
En ek weet ek is niks [B]sonder jou
En [A]wie my v[E]ashou
[E]In jou oë is die rede dat ek sing [A]in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die [E]engele fluister
Wat my hart vir jou wil [B]
Het in die [A]stiltes tussen woorde gaan [E]
Wat my hart vir jou wil [B]
Het in die [A]stiltes tussen woorde gaan [E]

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A B E
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments