Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Af en Af  Kurt Darren

Tabbed by Zorro_Pieke
This in my first tab,
quite a simple one really..
Don't like Kurt Darren much,
but this is a pimping tune,
especially for jooltoer or ser,
this tab goes out to my boys in
Pieke Mens Res in Stellenbosch
Standard Tuning
strumming - lively, mute between beats!!
Intro
PM PM PM PM
 
 ---0--x---0--x----0---0--x--|
 ---2--x---2--x----2---2--x--|
 ---2--x---2--x----2---2--x--| x2
 ---2--x---2--x----2---2--x--|
 ---0--x---0--x----0---0--x--|
 ---0--x---0--x----0---0--x--|

[A]Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
[E]Vyf en twintig rose om die rooiwyn
[D]Loftes Versveld was nooit so lekker soos [A]nou n[E]ie.
[A]Net jy en ek die wagte by die hek
Ek moes [E]wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie[D] aand te reël maar niks is ooit te veel vir jo[A]u nie
[E]En nou begin die aksie liefie ??.
Chorus:
[A]Af af af en af ? gaan al die ligte in die [E]nag nag nag
En sag speel daardie liedjie wat ons [D]al twee like
Al ken ons nie die woorde nie
Net [A]oh oh oh we oh [E]we oh
[A]Op op op en op ?. gaan temperature
In my [E]kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis ?n l[D]ekker lekker lawwe
skop hom t[E]ussen deurie pale ????[A].Aand[E]
[A]Ek het jou nou verras en toe jy oë sit
Op daai [E]mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou [D]oë oplig
Dan voel ek heel verlig in my ha[A]rt[E]
[A]Jy soen my weer en as ek iets wil sê
Soen jy my n[E]og ?n keer en fluister saggies ?Ja?
In my li[D]nker oor, dit maak my weer van vooraf ve[A]rlief.
[E]En nou begin die aksie liefie ??.
(chorus)
*palm muted verse
[A]Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
[E]Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
[D]Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[A] [E]
[A]Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
[E]Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
[D]Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[A]
[E]En nou begin die aksie liefie ??.
(chorus)
Dis ?n l[D]ekker lekker lawwe
skop hom t[E]ussen deurie pale ????[A].Aand
www.kurtdarren.co.za/

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A D E
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments