Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Beautiful in Beaufort-Wes  Gert Vlok Nel

En jy was beautiful in beaufort wes
En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou
En [E]jy het op grafte en op treine
Ford Fai[A]rlain - lain - lain se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computor analysts
En [E]laas winter you tried to slit your wrists en [A]nou skryf jy vir my
Ek kan nie meer slaap nie,
Nie meer lag nie
Nie meer i[E]ets vir jou sing nie
Nooit ooit w[A]eer vir my soen nie
En mooi mooi mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
En daai [E]sweet sweet dinge vir my sê
Terwyl jy [A]sweet sweet in my arms lê
En die presiese woorde het ek presies vergeet
Ek [E]onthou net die rook en die sweet in beaufort [A]wes
En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie [E]meer iets vir mekaar doen nie
Nooit [A]ooit weer vir jou soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/g/gert_vlok_nel/beautiful_in_beaufort_wes_crd.html )
Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
En in die [E]rear view mirror jou gesig gekyk
En [A]gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
En ek het g[E]evoel hoe my hart losruk uit my lyf
En soos 'n [A]roeiboot in die rivier af dryf
En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie [E]meer iets ooits reg doen nie
Nooit [A]ooit weer vir jou soen nie
Bekfluitjie gedeelte
En die laaste herhinnering waar oor ek sing
Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
To [E]an-der-kant die ding dong gong
Van die [A]breakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake up call my life
Jy't [E]gesê wees asseblief life vir my
Maar [A]ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
Nie [E]meer so iets doen nie
Nooit [A]ooit weer vir jou soen
Bekfuitjie gedeelte
(sing die volgende op een toonhoogte)
[A]Nie meer slaap nie, nie
[A]Meer lag nie, nie
[A]Meer so iets doen, nie
[A]Nooit ooit weer vir jou soen

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A E
Rate #2 of 3 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




Parse error: syntax error, unexpected end of file in /var/www/chordiepro/include/improveandcomment.inc on line 277