Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Die Gang  Laurika Rauch

Laurika Rauch - Die Gang
 
 ------------------------

1ste Vers:
In die d[G]onker gang [D7]is 'n l[G]ig wat skyn
Maar die v[C]lam is d[G]elik[D]aat en fyn
En ek h[G]et verl[C]ang na die l[D]entet[G]yd
Op my [Am7]oom se p[G]laas sonder e[D]lektrisit[G]eit
2de Vers:
My tannie sê: My kind, my kind
Die liefde en die motte is blind
Vanmelee se dae in die lentetyd
Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit
REFREIN:
[G]Diep in die d[Am]onker g[D]ang
Het ek na i[G]ets verlang
Ek het die [Am7]wind hoor s[D]ing
Lente sal l[G]iefde bring
Ek het die d[C]ag hoor k[D]wyn
Dis net die s[G]on wat nou verd[C]wyn
En soos die a[G]arde d[G7]raai
Sal 'n h[G]aan w[C]eer k[G]raai
3de Vers:
In die donker gang is 'n skildery
Van De Wet, Cronjè, en De la Rey
En die perde se oë het moeg gelyk
Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd
4de Vers:
Laat een aand word die dag soos nag
Die storm bars met al sy krag
En ek het in die gang weggekruip
Want ek was so bang vir die elektrisiteit
REFREIN
5de Vers:
In die donker gang word die vlam weerkaats
In die prent waar die skadu's dans
Maar die vlam is delikaat en fyn
En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn
REFREIN

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

Am Am7 C D D7 G G7
Rate #1 of 2 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments