Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Tussen Treine  Richard van der Westhuizen

[C]Ek wonder wat van [Em]jou geword het
[F]Jy wat nog so [G]by my spook
[C]Ek weet net ons het die v[Em]uur gemaak
[F]Die wêreld aan die [G]brand gestook
[C]Nou is die nagte [Em]soveel stiller
[F]Die dae eis hul [G]eie tol
Maar o[C]ns twee was die w[F]ilde wind se b[C]lare
Ons k[F]aartjies lê die h[C]ele wêreld [G]vol
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/r/richard_van_der_westhuizen/tussen_treine_crd.html )
Tussen t[C]reine
Tussen s[F]tasies
[Em]Lê daar [Dm]basies
Net die leë s[G]pore
[F]Tussen [C]treine
Tussen s[F]tasies
Net die leë s[C]pasies
Van die o[G]nskuld nou verl[F]ore[C]
Nou vra ek waar het alles begin
Die ding van los wees voor die wind
Onthou jy nog die rook, die yster
Die lig wat in die verte blink
Dan dink ek terug aan soveel dae
Soveel stawe op die spoor
En ja daar was voorhelendheid van treine
Waar en wanneer het ons dit verloor
Tussen treine
Tussen stasies
Lê daar basies
Net die leë spore
Tussen treine
Tussen stasies
Net die leë spasies
Van die onskuld nou verlore
http://www.richardvdw.co.za

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

C Dm Em F G
Rate #1 of 2 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments