Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Halley se komeet  Robbie Wessels

For some Afrikaans People
South African Artist
 
 ---------------------------------

Robbie Wessels - Halley Se Komeet
 
 ---------------------------------

Standard Tuning
Intro: Am G F
[Am]As ek [G]net meer kan [F]droom
Van die [Am]wind in die [G]takke
Van die [Am]ou wilger[G]boom op die [F]plaas
[Am]Ek sal [G]alles ve[F]rruil om weer [Am]Sondag na [G]kerk
Saam met [Am]Remi te [G]huil vir [F]oulaas
Koor:
Ek wens ek [Am]sien weer vir die eerste keer die [F]suiderkruis
Ek wens my [C]oupa kan weer Halley se ko[G]meet uitwys
Soos 'n [Am]kindjie na 'n kinderbybel [F]prentjie kyk
Wil ek vir [C]oulaas weer die stofreen op die [G]grondpad ruik
Kan Pi[Am]nocchio asseblief nou uit daai [F]walvis klim
As [C]Heidi se oupa net sy [G]snor wil trim
Ek [Am]wens ek kan Neels Holgerson laat [F]beter voel
Ek wens die [C]reen wil weer die grondpad op die [G]plaas verspoel
Mamma [C]kook vir ons [F]bokmelk van[C]aand
Smelt vir ons [F]kaas in die [C]pan
Ver[F]tel vir my [C]weer hoe kry [F]Heidi so [C]seer
En [F]waar kom [C]Tautau van[G]daan
[Am]As ek [G]net weer kan [F]glo
Soos 'n [Am]kind kan ver[G]trou
Daar is [Am]engele daar [G]bo wat ons [F]bless
[Am]As ek [G]net weer kan [F]kyk
Hoe die [Am]vlei begin [G]loop
En hoe jou [Am]mielies weer [G]mooi lyk John [F]West
Koor:
Is Remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is Nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel
Koor:
Woorde en musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

Am C F G
Rate #1 of 2 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments