Lalie Koos Kombuis {sot -------------------- {eot [Em]Lalie, jyt vir my gese, so [D]lank soos die lepel in die [Em]papbord le, So[D]lank soos Ouma nog [Em]kleinkinders wil he, sal [D]jy my by jou laat [Em]le [Em]Maar Lalie, nous dit donker maan, en [D]daars goed wat [Em]ek nie kan verstaan, Wat [D]nou gebeur het, [Em]was mos nooit ons plan, [D]Lalie, jy [Em]weet jy erf my van [Em]Lalie, amper is nie stamper, [D]en wie dra [Em]nou jou yellow jumper, [D]Daars n nuwe [Em]sticker op jou bumper, (azchords.com)