Tiny Town Fokofpolisiekar Band: Fokofpolisiekar Hey, sorry maar die tab is net beskikbaar in afrikaans, aangesien dit 'n afrikaanse liedjie is. Ek het dit so naby as moontlik probeer tab maar ek weet dis nie oral reg nie. Ek het die ritme ook probeer tab, so kyk maar of jy dit beter kan uitfigure. E-mail my as jy weet waar ek kan verbeter. Ek hoop ek kon help en geniet die liedjie. Fokofpolisiekar is koning! -Intro & Verse Speel die intro eenkeer deur voor die woorde begin. Kyk net mooi (azchords.com)