Tussen Treine Richard van der Westhuizen [C]Ek wonder wat van [Em]jou geword het [F]Jy wat nog so [G]by my spook [C]Ek weet net ons het die v[Em]uur gemaak [F]Die wêreld aan die [G]brand gestook [C]Nou is die nagte [Em]soveel stiller [F]Die dae eis hul [G]eie tol Maar o[C]ns twee was die w[F]ilde wind se b[C]lare Ons k[F]aartjies lê die h[C]ele wêreld [G]vol Tussen t[C]reine Tussen s[F]tasies [Em]Lê daar [Dm]basies Net die leë s[G]pore [F]Tussen [C]treine Tussen s[F]tasies Net die leë s[C]pas (guitaretab.com)